text
stringlengths 15
242k
|
---|
Ek dink ons sien en ervaar dit maar om een of ander rede is ons naïef genoeg om dit nie ernstig genoeg op te neem nie of ons weet ons kan niks daaraan doen nie anders as om te wag dat ons self ook 'n statistiek word. |
Smurfi, ons sal maak soos die indiane daar in Amerika met hulle se vredes pyp en hom so van die een na die ander aanpass, so om die vuur met die musiek in die agtergrond en Skorie se kos op die tafel, dink net wat se party gaan dit afgee as ons nou nog eers gerook ook is. |
Inskryfvorms is ook by bogenoemde plekke en persone beskikbaar. Alle inskrywings sal uiters vertroulik hanteer word. Beoordeling sal deur bekwame persone, deur ATKV aanbeveel, gedoen word. |
Wanneer ons Bybelverhale (tewens enige verhaal) lees, is dit belangrik om te snap dat daar 'n verskil is tussen verhaalwaarheid en historiese waarheid . Die probleem is dat baie Bybellesers nie die verskil snap nie. Volgens hulle is alles in die Bybel historiese en wetenskaplike waarheid. Volgens hulle is daar nie iets soos verhaalwaarheid in die Bybel nie. |
Okay tjekkit, Desteni is 'n gomgat inbred gemeenskap wat reckon hulle lesbian-looking tjerrie is 'n stream vir dooie mense om te communicate met ons onsekere agtergeblewenes. Sy claim dat sy deur een of ander vorm van hocus pocus poespraat, Moeder Theresa se tolk is uit die doderyk. Ek koop nie. In a way is sy soos daai creepy antie van die Ander Kant op KykNet waarop mense huilerig raak oor "raai-raai-riepa jou oom was skelm gay", maar net met 'n meer Kempton Park vibe, of 'n poesplaas in KZN. Maar moenie dat ek jou voorsê nie, kokkenotch self: |
• Thian du Randt, knap losvoorspeler van die Toyota-Vrystaatse Cravenweek-span vir Onder 13's, het drie drieë in die Vrystaters se eerste wedstryd teen die nasionale span van Namibië gedruk, én, ondanks 'n mondbesering, het hy in die laaste wedstryd teen die nasionale span van Zimbabwe twee drieë gedruk. Thian is die seun van die legendariese Os du Randt. Sy ma is Hannelie (néé Vermeulen), voormalige Springbok-swemmer, SA kampioen en SA rekordhouer, en die kleinseun van Thys Vermeulen, wat in die jare 50 vir die Vrystaat slot gespeel het. |
Gwefan Newydd y Gymraeg - kry die Walliese taal aan te leer ken |
Die feit van die saak is dat meeste van die wegbrekers is spirituele kinders en nog aangewese op begeleiding. Hulle is doodeenvoudig nog nie gereed vir dit wat hul begeer nie. Daarom is ek van mening dat as ek die ekstase van die wegbreek uitgewoed het dan is meeste persone in 'n spirituele woestyn en gereed vir enige kwaksalver om hul uit te buit. |
ons. As julle so paar blog inskrywings terug lees sal julle verstaan. |
Toe sy tuis kom, merk sy die reën het opgehou en die sonlig syfer deur op die heuwels oorkant haar huis. 'n Wye reënboog span van oos na wes. |
Die berig "Klaarpraat met die Bybel?" (Algemene Kerkbode 13-15 Junie 2002 p 1) beweer dat die Nuwe Hervorming die Bybel links en regs bevraagteken. Dit is 'n valse voorstelling wat berus op die aanname dat alles wat tradisioneel verwoord word, identies aan die "Bybel" se weergawe is. Die tradisionele weergawe is egter slegs een moontlike verwoording of interpretasie van dit wat in die Bybel staan. Dit berus veral op 'n letterlike verstaan (lees: sonder kulturele konteks) van die verhale en abstraheer met behulp van harmonieering 'n koherente beeld van byvoorbeeld Jesus van Nasaret. Die kulturele aard van die verhale tesame met die talle parallelle verhale uit die bybelse leefwêreld oor soortgelyke verskynsels (genesings, spesiale geboortes, opstanding, ensovoorts) word nie in ag geneem nie. Dit maak verder geen erns met die verskille tussen die evangelies nie (nie een van die individuele evangelies is identies aan die tradisionele verwoording nie). Die deelnemers aan die Nuwe Reformasiedebat verwerp nie die bybelse weergawes oor Jesus van Nasaret nie, maar lees dit juis as eerste-eeuse verhale. Dit bied 'n alternatiewe verwoording daarvan. |
hoop autowiel se wiele is vas want evox gan hul lat afkom vnd..go evox go! by Casper Van Der Walt 12 hours ago |
In vanoggend se eerste Doudruppel was die vers: God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo. Nou kan jy vra, maar wat is die "dit" in die vers. Die antwoord kry ons in die vorige verse 21 en 22: Dit is die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, maar deur in Jesus Christus te glo. Ons kan die vers dus as volg weergee: God gee die vryspraak sonder onderskeid aan almal wat glo. by Mary-ann De Klerk 1 day ago |
Ek like dit ! Ek like dit!!! Watter wonderlike voorstel!!! Dis VOLGENDE Sondag se uitdaging! Dankie, ek hou daarvan as mense saamspeel. Ek kry dit reg om iets aan die gang te sit, maar het ALMAL nodig om met hulle keratiwiteit dit te ontwikkel tot iets baie groter as wat ek beplan het. |
Kultuurgewasse kanker steeds voort as voertuie van kollektiewe identifikasie. Die mens, as kommunikatiewe gedierte, is in hierdie verband hoogs vatbaar vir virulente idees. Veral idees wat met slim propaganda-veldtogte en ingeplante agente perpetueer word. Dit is in die oordra, interpretasie, en skep van kollektiewe betekenis wat die basiese infrastruktuur van die menslike gegewe (sosiale, politieke, ekonomiese, en kulturele werklikhede) daargestel word. Soos wat argitektoniese wonders oprys om wolke se sagte pense te kielie met antennas en vreemde buise op die dak, word die idée van 'n mens of groep samesweerders 'n tasbaarheid. Om hierdie samevloei te verstaan is 'n holografiese beeld van menslike bestaan nodig. So 'n holografiese beeld moet beide die materiële omstandighede en die dinkruimtes van die mens, insluit. In hierdie verband volg ek 'n strak Marxistiese afdraaipad want Marx het iets beetgehad. |
9.2 Laerskole Graad 1 - 7 9.2.1 AFDELING A - COLLAGE Afdelingshoof Marie Kruger Tel: (011) 769-1670 Lokaal Laerskool Dr. Havinga Faks: (011) 762-3493 Datum 27 Julie 2009 Tyd: 14:00 â€" 16:00 |
Filip Dewinter, van Vlaams Belang in België, het gesê hulle "wil nie met só 'n persoon (Breivik) verbind word nie. Ons is 'n demokratiese beweging. Ons haat sulke mense." |
Mens moet sulke goed ingedagte hou as jy geld skenk en dit dalk liewer in die hande van n organisasie soos Soldariteit laat aangesien ons akademiese instellings duidelik nie bevoeg is om te onderskei tussen die verskil tussen bevoordeling en benadeling nie. As ek iets wil doen wat my volk, my ras of my etniese groep bevoordeel en dit niemand anders benadeel nie, is dit geensins immoreel of rassisties nie. Witmense wat deur hierdie geld bevoordeel sou word, sou nie van ander beurse gebruik maak nie en daarom sou dit in elk geval tot almal se voordeel gewees het. |
Dit is 'n toestand wat godsdiensleiers redelik omkrap. Hoekom? Hulle reken dat daar net een stelsel is wat betekenis en waarde het, wat korrek is en wat reddend is. 'n Ander rede is dat hulle, nes monopolie-kapitaliste, kompetisie onsmaaklik vind omdat dit hulle dominansie bedreig. Daarby kom nog dat hulle nie van 'n ander postmoderne tendens hou nie: dit is om hiërargiese strukture te wil afplat, om konsensus te soek, en om vroue en ander seksuele minderhede gelyk te behandel. Dit is nogal teen NGB Artikel 16, waarvolgens God sekere mense uitverkies het en ander in hulle verderf laat bly. |
Baie dankie aan almal wat belê het in my CD, |
Dit is soortgelyk aan digg/reddit wat sekere van julle waarskynlik sal ken, maar met die klem op Afrikaans en Afrikaanse mense/onderwerpe. Die Afrikaanse web is nog redelik onderontwikkeld en daar is min plekke waar goeie inhoud versamel en bespreek word. Miskien kan veldbrand hierdie leemte (deels) vul. Groete JCBrand (kontak) 06:30, 25 April 2011 (UTC) |
Om 'n organisme se ontwerp te verander moet die genetiese kode ( die volgorde van die purien en pirimidien basisse) verander. Maar nie net allenlik dit nie, hierdie kode het ook "leestekens" of beter " programmerings bevele". Hierdie bevele laat selle differensieer in verskillende weefsels en organe. Al hierdie bevele word geaffekteer deur kode veranderings. |
Louis Bothma skryf : "Falcon het later die aand op Rundu aangekom. "Hy was so wit soos 'n laken. Hy het my en klein Alwyn vasgegryp. Ek het my man nog nooit so gesien huil nie," onthou Hermien Ferreira." |
Ek stel dit duidelik dat ek geen enkele geldige rede sien waarom afgewyk moet word van die NP-beleid soos dit in September 1965 duidelik en ondubbelsinnig geformuleer en eenparig deur die Kabinet onderskryf is, waarin ook die huidige Partyleiers gesit het. |
Wanneer ons bereid is om ons gemak te los en so bietjie oor die pad te loop na iemand toe kan God ongelooflike dinge doen. |
Pampers Feuchte Tücher Sensitive Vorteilspack Giga, 756 Stück |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
algemene bemarking boodskappe soos praat punte en advertensie kopie. - Produseer kern bemarking materiaal en publikasies, insluitend kollaterale en e-bemarking te ondersteun ... Market: Bellevue, Creative, multimedia, Bestuur, Bestuurder, MBA, Bemarking, Bemarking MBA, Bemarking, Bemarkingsbestuurder, verkope, verkope ondersteuning, Business ... meer |
Afgesien van die klein Afrikaner-elite wat superryk of supergekwalifiseerd is, het Afrikaners dus geen bestaansmoontlikheid in Suid-Afrika sonder fisieke beheer oor sy onmiddelike ekonomie nie. Hul genetiese en kulturele oorlewing is direk afhanklik van ekonomiese selfbeskikking om hulself uit 'n sosiale moeras uit te lig. Die genoemde supermense is ook die mees mobiele en kan binne enkele dae die land verlaat as die nood sou druk. |
Die funksie van die slukderm is om die voedsel van die mondholte na die maag te vervoer. Daar vind geen vertering in die slukderm plaas nie, omdat daar geen ensieme afgeskei word wat die voedsel kan verteer nie. Die onwillekeurige spiersametrekkings wat die voedsel na die maag vervoer staan bekend as peristaltiese bewegings (peristalse). Peristaltiese bewegings vind ook plaas in die maag, slukderm en dikderm. |
Na 'n osbraai wat 3 dae en 3 nagte geneem het is die plan toe gesmee. Daar sou 'n advertensie in die landbouweekblad geplaas word. Die advertensie lees toe as volg: |
Those who are habitual regular smokers but currently wish to quit smoking often rack their brains thinking how to stop smoking . Such people can take recourse to hypnosis where the mind is transported to an altered state and suggestions are gently dropped into your subconscious mind . This helps you to overcome your nicotine addiction . |
"Ou Sunshine sal daai tyd daar in die hoek wees, by die hek." |
Hi Olga, dankie! Goed, Ek sal doen, ek dink nog net 'n bietjie! |
"Die seinstelsel wat meer as 'n eeu lank goeie diens gegee het, het net in 'n paar gevalle gefaal. In 1706 het die owerhede in Batavia nagelaat om die gevraagde vlagdoekmateriaal vooruit te stuur, sodat die afgesproke seinvlag nie gemaak kon word nie. Die Kaap moes tydelik sonder die materiaal bly terwyl dringend aan Batavia geskryf is om die saak reg te stel. |
Die vraag is egter of die hedendaagse regering die insig of vermoeë besit om te onderskei tussen die behoeftes van die land as geheel, of die winste van die oliemaatskappye wat een of ander BEE-vennootskappe aangegaan het. |
In Johannes is God se rol die van die Vader, die Groot Koning (Lees gerus prof Jan se boek "Family of the King, 2000 - uitgegee deur Brill) wat die aarde geskep het en ook ʼn plan gehad het met die herskepping van die aarde - met ander woorde om nuwe lewensmoontlikhede te skep (Joh 10:10). Die Koning is die een wat vanuit sy troonkamer regeer (kyk Openb 4). Hy is die een met absolute mag, en die een wat totaal in beheer is. Een dag het hy so na die wêreld gekyk, soos ons hier bo gesê het, en gevoel dat hy ʼn plan wil maak om die wêreld te red wat geestelik dood is (Joh 5:24) en hom nie meer ken nie (Joh 7:28; 8:19). As Koning, rig hy toe die groot bevel uit en stuur sy Seun na die aarde (Joh 3:16). Hy het egter nie net die Seun sommer net gestuur nie, maar hy was teenwoordig by die Seun en het die Seun alles gewys wat die Seun moet doen (Joh 5:20) en hom nooit alleen gelos nie (Joh 8:29). As Koning, wat eintlik die enigste een is wat die mag het om lewe te gee en te oordeel, het hy die mag om te oordeel en om lewe te gee oorgegee aan sy Seun (Kyk Joh 5:30). Tog is die oordeel van die Seun in totale ooreenkoms met dit wat die Vader sou oordeel. Johannes 10:30, wat gaan oor Jesus oor die goeie herder, stel dit duidelik dat die Vader en die Seun eintlik een is. Wie die Seun sien, sien dus die Vader. |
Blomrangskikkings het vanjaar 'n aardse, pasgeplukte gevoel. Skulpe, vere, bessies, gras, ens word in hand- en tafelruikers gebruik om dit 'n meer aardse gevoel te gee. |
Die onderskeie keurkomitees naamlik die Senior-, Dames- en Juniorkeurkomitees, is gesamentlik verantwoordelik vir die neerlê van die kriteria en/of beleid rakende die verkiesing van Nasionale Protea- en Federasiespanne. Die spanverkiesingsprosedure moet na voorlegging op 'n Algemene Jaarvergadering vir kennisname, in die Huishoudelike Reëls opgeneem word. Wysigings in die spanverkiesingsprosedure sal nie soos die ander bepalings van die Huishoudelike Reëls aan goedkeuring van die Algemene Jaarvergadering onderhewig wees nie. Die keurdersbeleid is egter onderhewig aan die bepalings van die Grondwet en die Huishoudelike Reëls. |
Hulle het my nie ontstel nie ou Zaaber, Hulle is awesome en jy ook….Keep on truckin |
Eugene is 'n opgeleide landboukundige, maar het "per ongeluk" op hierdie bedryf afgekom toe hy tennis-verslaggewing vir 'n plaaslike koerant in Marble Hall gedoen het. Hy het by 'n plaaslike koerant as uitgewer begin werk en naderhand redakteur geword. Al hierdie ondervinding het Eugene gehelp in elke pos wat hy nog ooit beklee het. Op vier geleenthede het hy al die toonaangewende SFW Hengelskrywer van die Jaar-toekenning verwerf en, vir enigiemand wat die joernalistieke wêreld wil betree, beveel hy die boek, Community Journalism, sterk aan, wat hom al die raad gegee het wat hy nodig gehad het om sy droom werk na te streef. Hy het met ons oor hierdie opwindende beroep gesels. |
Gee net twee waarskuwings, die derde keer moet jou kind gestraf word. |
Ek het so leke gekuer en gelag en net gedun wat leke is met iemand wat baie spisiaal is, toe kry ek n suprize want sy nie me by my nie en dit was n dam droom toe is ek vi jou kwat hoor by Deon Kriel 1 week ago |
ok well dinge ht nu rrg lelik in m gsig ontplof, kan nimand bhalwe myslf blameer ni, j kani eers ju eie vriende vertrou ni.. wens soms ek kon m hart oopmk e lees sos n boek wnt op d stadium is ek mug om myslf te xplain j luistr enyw ni, nu ht ek gbly ook ng,v wat? jyt reeds imand andrs:( os is deur so bja sam nu?gooi j dt weg? ek verdien dt sekr so ek vat dt solnk j happy is! ek vertrou nimand glo m nimand ni :( :( by Tiaan Meyer 1 week ago |
Ek was in 'n kits verhouding - NIE GEWERK NIE Ek was in 'n langtermynverhouding van 8 jaar - NIE GEWERK NIE Ek is nie in 'n verhouding nie - DIT HET GEWERK! |
Ons moenie onsself in 'n verloormentaliteit indink nie. Om 'n Christen te wees, beteken nie om jou lot willoos te aanvaar nie. Daarom moet ons besef dat ons steeds oor 'n wil beskik. Die Afrikaner se wil het hierdie land verander en daarvan die modernste en vooruitstrewendste staat in Afrika gemaak, met die grootste ekonomie, die mees gevorderde wetenskap, die voortreflikste letterkunde, musiek en kultuur. Eens op 'n tyd het ons land oor die mees gedugte en georganiseerde weermag beskik, wat helaas tans insgelyks 'n ruïne is. |
Vyfuur die oggend val ons in die pad. Terwyl my vrou die hekke oopmaak, kyk ek in die motorligte na haar mooi lyf vir haar jare. Hoe gaan sy na al die jare in 'n baaikostuum lyk? Half agt laai ek haar op Vredendal by Christine se haarsalon af. Terwyl ek vir haar wag, dink ek aan ons gereelde besoeke by Christine as ons Kaap toe ry. Hoe belangrik is dit nie vir 'n vrou om goed te voel nie! Ek gun gaan deesdae alles, want desjare, toe ons kinders grootgemaak het, was hulle die belangrikste en het die boervrouens hulself afgeskeep. |
Summary: A strong criminal case can be made against ANC youth league president Julius Malema for his racist, genocidal hatespeech song "Kill the Boer, Kill the Farmer'. The SAPS should charge Malema as a co-defendant in the attack against the Koekemoer family on April 10, 2010, during which the words "Viva Malema, Kill the White Man' were shouted by four armed black attackers. There is a legal precedent under SA law in which an individual was found guilty of 'incitement to commit a violent crime' -- even though the chant was not targetting one specific individual… |
Voeg 25 jaar na my ervaring ..... Jammer man, ek kan nie langer dra nie. Lyk soos die aarde beweeg nie. Ex Finn. Jy het dit reg. Sterkte in jou soeke na die voor die hand liggend te demonstreer. Om deel te neem in die argument is 'n oefening in futiliteit. Nie wat ek hier vir. Ek het astrophotos te neem. |
Hey Niel. Is vab daai foto's by die krieketklub geneem? |
Boucher het ingekom en twee lopies van elke bal geslaan voordat hy op 22 uit is. Suid-Afrika se beurt het geëindig op 'n intimiderende 354 vir ses. |
Laat ek ruiterlik erken: Hierdie resensie het my groot plesier verskaf. |
Encephalartos lebomboensis groei op rotsagtige hange van die Lebomboberge. Hierdie gebied is in die somerreënvalgebied en kry 625mm to 750mm reën per jaar. |
Met dié tamatiebasissous gaan jy ver kom in die kampkombuis. |
"Ek leef in die wêreld van die woord, maar ek is ook lief vir rugby en musiek, veral sang. Deur die woord ... poësie ... kan ek my belewenisse interpreteer soos wat ander mense dit nie kan doen nie. Dit verminder dalk die pyn wat 'n mens beleef en gee jou 'n mate van beheer oor die situasie." |
Hy sê hy het sy suikerbone wat met die biologiese benadering gevestig is, vanjaar nie een keer vir roes gespuit nie, terwyl hy vroeër gewoonlik vier keer moes spuit. Die biologiese boerbone-oes se mineraalstatus was volgens sy toetse 17 % beter as op 'n kontrole-land. |
Die leeshandeling is 'n eenheidsgebeure, met ander woorde, die dinge wat gebeur wanneer 'n mens lees, vind gelyktydig plaas. Vir die doeleindes van hierdie bespreking word hulle egter in stappe verdeel, en 'n skematiese struktuur van die leeshandeling volg hier onder: |
Thursday, March 10th, 2011 | Blogs, Pieter Odendaal. |
Hi, Na 'n paar keer weer daar ne taak van my: Location: Wes-Plaguelands Faksie: Alliansie Vlak: 50-56 Vendor: Ja Mobs: Spinnekoppe, dra, voëls van tyd tot tyd Exp / h: oor 25k Ander: Baths drop goeie leer, die spinnekop sy so snaaks dat die goed kan verkoop word na elke bediener. Soos altyd, ek sien daarna uit om u terugvoering te ontvang, en dit =) MFG thelini |
6:05 am | Posted in Nuus, Suid-Afrika, Weer | Lees Verder » |
Jy is in 'n kamer met 10 ander mense wat lyk om in te stem oor iets, maar jy hou die teendeel beweer. Wil jy iets sê? Of het jy net saam te gaan met die ander nie? |
Ons is besig om by die NHN planne te maak om 'n nuwe webruimte vir die NHN in werking te stel. Die nuwe NHN-webruimte sal beslis baie meer gebruikervriendelik wees en sal ook "mooier" voorkom as die huidige webblad. Dit behoort dan makliker vir mense te wees om deel te neem aan gesprekke en jy is welkom om dan ook weereens jou standpunte te stel. |
Maar ek dink dat Herodotus se veroordeling reg was - dit bly maar onbeskaaf en barbaars. |
Ek sien Syd Field se Screenplay - The foundations of screenwriting is nog nie hier op nie. Dis ook 'n moet lees vir enige skrywer - of jy nou draaiboeke wil skryf of nie. Daar is baie handige inligting in vir elkeen wat skryf. |
(8) Whatever : Is a woman's way of saying F- YOU! |
Hy meen die staat moet 'n markverwante prys vir landbougrond betaal waarna dit op grond van produksiewaarde aan swart boere verkoop word. Dít is gewoonlik sowat 50 % minder as die markverwante prys. Hy meen onteiening sal te veel sosiale, ekonomiese en politieke onstabiliteit veroorsaak. |
Het julle geweet tydskrifte bring nou ook boeke uit??? ja ja ek weet n tydskrif is n boek maar dis nie wat ek bedoel nie… jy weet daai soetsappige heig verhale… daai wat jou ma altyd skelm in die bad gelees het… ek het aan die begin van die maand so n tydskrif op getel en vir my een van die boekies aan geskaf…. KRIIIIIISIS!!!!! as van daai mense se goed gepubliseer word, kan myne seker ook… di storie was deurmekaar dan is die heldin se van latigan en dan is die oerlemans dan is die held n prokureer dan is hy n dokter… en die spelfoute… se eerder niks… ek het toe bib toe gegaan op soek na iets nuuts… btw… die R36 is betaal… soos ek in stap is daar n tafel, vol van hierdie verhaaltjies… romanza en moderne romanse en historiese romanse… lyk my dis n multi bil-miljoen rande indistrie.. so ek gaan nou begin skryf… klaar besluit…. moet se, nie al die stories is so deurmekaar nie en as jy weklik niks beters het om te doen terwyl jy wag in die tandarts spreuk kamer, skaf vir jou n paar aan… dis nou nie jane austen nie en ek dink nie mense hou book clubs oor die boeke nie maar dis soos die rofstoei of e tv… kommin maar entertaining… |
Twee weke terug was ek 'n boekhouer met 'n drankprobleem. Die gedagte hamer my siel uit soos 'n stil warm yster, net om iets koud en hard te vorm. |
In Julie 2007 het hy 'n vaskulêre operasie ondergaan maar hy kort daarna komplikasies gekry. Die hoofslagaar in sy linkerbeen het gebars, hy het 'n noodoperasie ondergaan maar het tog daarna gesterf. |
Putu se ogies rek soos pierings en hy gil: "Fiona! Shrek se Fiona?! Is sy groen mamma?' |
Die Regering behoort stoetboere meer by ontwikkelingsprojekte te betrek, sê Van Rooyen. "Dit moet nie net daaroor gaan dat ons bulle present gee nie. Kort-kort word staatsgeld gegee om bulle mee te koop. Kry ons dan betrokke om seker te maak dat die regte diere vir die regte kombinasies en omgewings gekoop word. |
Unpregnantmother - Ek weet dit en nou het dit gebeur, gggrrr |
4. Plaas gaar lamsrakke op 'n warm op¬dienbord en skep sous oor. Bedek en laat minstens 10 minute lank in louoond rus. |
Hoërskool Ewoud Heymans speel daardie aand hul eerste wedstryd teen Hoërskool Bothaville. Leon speel 'n hond uit 'n bos en dit is duidelik dat die manne in die geel truie vir die Vrystaters ore aansit. Dit is egter 'n pragtige wedstryd en beide spanne speel goeie, aanskoulike rugby. |
WELCH, Charles, Able Seaman, RNVR, Sussex-Z 198, RND, Hawke Battalion, 28 January 1919, discharged, illness in UK |
Vragen over de standaardbrieven die Milieudefensie aan brievenschrijvers verstrekt om te versturen aan oliemaatschappijen die activiteiten verrichten in Nigeria en die gedeeltelijk worden gesubsidieerd met Europese gelden. |
Sekere mense mut eerder net hulle smoele toe hou. Al ooit gehoor van die gesegde "what happens in vegas stays in vegas" duh. Get a life of bou n brug en kom daaroor. Glo my jy wil my nie as n vyand he nie. Maar ek dink jy weet dit goed want jy ken my goed. Moenie comment op my post nie asb. Vat dit soos n' man by Emmarentia Davidson 5 hours ago |
Vroue kon net soos mans die Consolamentum ontvang om gered te word, alhoewel die ritus vir vroue in sommige opsigte van die manlike seremonie verskil het. Vroue moes nie deur die gelowiges aangeraak word nie, en 'n daar is dus 'n doek oor hulle gelê. Die Kathare het - volgens sommige oorlewerings - die menslike siel as manlik beskou, en by die afsterwe van 'n Perfecta is haar siel weer in sy natuurlike manlike geslag herstel. 'n Perfecta het volgens die Kathaarse teorie tot 'n geslaglose wese ontwikkel, haar gees het hom van haar liggaam losgemaak en weer bewus geword van sy oorspronklike, manlike toestand. |
afstand van ongeveer 5 miljoen teen geen koste of ranlaufen |
Derdens, 'n regte Adam en Eva. Gaan lees weer Genesis 2-3 en gaan luister weer na die tradisionele NG-doopformuleer. Daar word dit uitgespel dat daar werklik 'n Adam en Eva was wat die ganse menslike geslag (en ook die ganse aarde) met hul daad van ongehoorsaamheid in die tuin van Eden in ellende gedompel het. "... dat ons en ons kinders in sonde ontvang en gebore word en daarom onder die toorn van God leef en nie in sy ryk kan kom tensy ons weergebore word nie ..."). Genesis 2-3 vertel nie van 'n sondeval en van die dood as straf op sonde nie. Dis e'n totale misverstaan van Genesis 2-3. |
402 V vi. Ida VERSTER is begrawe te Rustenburg-Distrik. |
Saterdagmiddag voor ek oppad was Strickhof toe om die skape en muise by die varsity te gaan voer, bel Manuela (my baas) my. Daar is 'n noodgeval by hulle ander stasie, Stigehof, met die katte en honde, of ek asseblief kan gaan uithelp. Natuurlik, sê ek… Eers agtergrond - Stigehof is 'n dieretoetsperseel van die universiteit waar hulle honde en katte aanhou en toetse op hulle doen vir verskeie dieresiektes. Ek wou in my lewe nooit dit sien of daar gaan werk nie. En nou dit. Sokka, so pragtige grys, beige tygerkat was hoogswanger maar haar babatjies wou nie kom nie. Saterdag kom sy as noodgeval Tierspital toe vir 'n keisersnit en het toe sewe babatjies. Keisersnitte is in die algemeen nie goed vir diere nie - een weens die narkose, wat hulle ghagha maak, dat hulle nie mooi vir hulle babatjies kan sorg nie, en twee, dit gebeur soms dat hulle nie heeltemaal dieselfde moederlikheid toon as by 'n natuurlike geboorte nie. Die hele ritueel van naelstring afkou, nageboorte eet en babas lek ontbreek. Sy moes terug Stigehof toe, en hulle het iemand gesoek wat die hele nag by haar sou wees en kyk dat haar kieties drink. Ses van die sewe was eintlik geen probleem, hulle het almal rond 100-110 gram geweeg, maar een grysetjie het net 85 gram geweeg en dit was effens te min. So, na ek die skape en muise gevoer het, ry ek toe saam Esthi (die hoofdiereversorger) na die stasie toe, in die middel van nêrens (uit die publiek se oog), die leeu se hok (of hoe se mens dit nou weer?), met die klein katjies in 'n boks op my skoot en ma agter in 'n hok. Daar aangekom wag stertwaaiende beagles ons in, natuurlik agter 'n hoë draad verder agtertoe op die perseel. Raak ek nou ook gebreinspoel as ek sê hulle het dit nie sleg nie? Hulle het 'n binnedeel waar hulle slaap, meer as een hond per hok, maar groot hokke waar hulle kan rondhardloop, en 'n oordakte buitekant waar hulle vars lug kan kry. Met stukke hout en plastiek om aan te kou. Almal was vriendelik en in 'n goeie toestand. Ek het nie weer iets met hulle te doen gehad nie. Die katte is aan die ander kant van die gebou. Ons het eers vir Sokka gemaklik gemaak, en sy het net gepur en gepur en darem nou en dan haar babatjies gelek. Sy was nog opgewonde van die hele dag en wou nie heeltyd stil lê dat die kieties kon drink nie. Ons het hulle eers geweeg en toe by haar neergesit. Esthi het my die ander katte gaan wys; daar was 18 van hulle. Hulle was baie vriendelik en het ook ryklik gemeubileerde hokke met 'n buite area vir vars lug. Dis net jammer om te dink hulle gaan nooit iemand s'n wees nie, en in die naam van wetenskap sterf … Terug by Sokka - na Esthi huistoe gegaan het, was ek alleen daar. Ek het sommer gesien sy's 'n goeie mamma en geweet dis beter as ek nie heeltyd by hulle was nie, anders was sy te opgewonde. Ek het dus die hele nag net elke twee ure gaan kyk of die babatjies warm is en hulle aan Sokka drink. Het hulle geweeg en die klein grysetjie ekstra melk gegee. Die tyd het eintlik vinnig verby gegaan, maar ek was effens bekommerd oor die gryse, want ek het die nie een keer self sien drink aan haar nie. Maar hy het gewig opgetel - 7 gram in 12 ure, en daarvoor was ek bly. Kort na ses die volgende oggend het Esthi my kom haal en teruggevat varsity toe. Ek was nog op naweekdiens en moes die skape en muise gaan voer. In die oggende moet ek ook nog by 24 skape rektale temperatuur meet (daar word 'n skaapentstof op hulle getoets), maar dit het goed gegaan al was ek lekker moeg. Gisteraand het ek van haar 'n mail gekry om te sê die grys katjie drink nou ook alleen! Wonderlik, met die spanpoging het ons almal oor die berg gekry - en nou kan hulle later doodgaan, in die naam van wetenskap… (Sokka is nou gesteriliseer, en hopelik mag sy binnekort die Stigehof verlaat en by iemand gaan bly!) |
Dit is onnodig om uit te wys dat ons nie meer vandag in 'n wêreldbeeld leef wat óf 'n onderwêreld óf 'n buite-wêreldse plek kan akkomodeer nie. Spekulasies oor straf vir "goddeloses" en 'n plek daarvoor het ontstaan in 'n kultuur sonder 'n handves van menseregte. In die begin was die maghebbers die "goddeloses", later diegene wat as opponente gesien is (soos die Fariseërs) en tydens die Protestanse Reformasie was dit die Rooms Katolieke. In ons tyd is dit veral seksuele "oortredings", waaronder seks voor die huwelik, wat mens vir die "hel" bestem. |
Ek het op n stukkie nuus afgekom wat nogal oulik is. Nianell het gereeld nagmerries gehad oor leeus en toe sy in Desember genooi is om na n Wild reservaat te gaan kyk na wit leeus het sy eers nee gesê maar na baie oortuiging het sy ingestem. Volgens oorlewering is wit leeus op aarde geplaas om ons te beskerm en Nianell het gevoel hoe sy rustig word toe sy in die leeus se oë kyk. Nou raai sy almal aan om hul te gaan besoek. |
China is stil-stil besig met geweldige ekonomiese ekspansionisme wat kan uitloop op die ekonomiese "kolonisering" van Afrika. As bogenoemde in aanmerking geneem word, is ek en my vriend James dit eens dat Mugabe die Weste in sy peetjie gaan stuur en hom tot China gaan wend. By die SAOG-beraad in Lusaka is Mugabe toegejuig en het hy en Mbeki hand om die blaas gestaan. Mbeki het 'n positiewe verslag oor die vordering van sy versoeningsinisiatiewe in Zimbabwe gelewer. Hou in gedagte dat Mugabe Mbeki se leermeester was, na wat ek verneem. My mening is dat Mbeki presies dieselfde gaan doen, hy gaan net soos Mugabe die Chinese (of Oosterse) kaart speel en die Westerse lande in hul peetjie stuur en dan 'n "Mugabe" op ons trek. |
Geweld sal vir die Afrikaner in dié land net sin hê indien hy defensief optree, met ander woorde as ons eerste aangeval word of daar grootskaalse plaasbesettings en chaos plaasvind en ons moet dan gewapend optree om orde te herstel. In so 'n geval bepaal ons nie die verloop van dinge nie, maar die ANC en ander radikale swart groepe wat hulself reeds uitdruklik tot die etniese suiwering van blankes en Afrikaners verbind het. In so 'n geval geld die oeroue regsreël van noodweer of selfverdediging en sou niemand ons kon kwalik neem indien ons in so 'n geval tot geweld oorgaan nie. Dikwels lei sulke burgeroorloë of "intrastaatlike" oorloë tot een of ander vorm van verbrokkeling en afstigting in volkstate, soos ons al in die ou Joego-Slawië, Oos-Europa en ook Eritrea gesien het. |
Cena zahŕňa: 9x ubytovanie na osobu, autobusovú dopravu, 1 x poldenný výlet na Orange Beach - len letovisko Sarti, služby delegáta, poistenie insolventnosti CK, DPH. Zvýhodnená cena: dieťa do 2 r. bez nároku na služby ZDARMA. Povinné príplatky: palivový príplatok 5 €/pobyt/osoba; komunálna taxa: letoviská Paralia, Lepotokaria 12.99 €/pobyt letovisko Sarti 15.99 €/pobyt/osoba; Príplatok za nástupné miesto (BA, BB, LM, MT, NM, PB, PD, TT, RK, SE, TO, TN, TT, ZA, ZH, ZV) 5 €/pobyt/osoba; Odporúčaný príplatok: za miestenku 5 €/pobyt/osoba, komplexné cestovné poistenie 1.70 €/deň/osoba. Akcia platí do vypredania zásob. |
Ek hoop nou maar net nie die pilates het dieselfde uitwerking nie, want dan gaan ek mos pal begin rondloop met 'n onplesierige plooi op my gesig! |
Ek is glad nie oortuig dat WordPress so wonderlik is nie. Mag selfs hiermee verband hou. |
29. neykie | Mei 28, 2008 at 12 : 19 |
Gevolglik, so lui die verweerder se betoog, het die eiser nie daarin geslaag om die ooreenkoms wat hy gepleit het te bewys nie. Na my mening is hierdie submissie korrek. |
VRAAGSTELLING NA AANLEIDING VAN "DIE NIKS" AGTER EVOLUSIE EN DIE BIG BANG |
Hallo julle kan ek saam praat hier asb? |
Ernstige cholera word gewoonlik van ander maagaandoenings onderskei as gevolg van die groot volume waterige diarree ("ryswater"-diarree) wat dit veroorsaak. Die kenmerkende geboë kommavorm van die Vibrio-bakterie kan soms mikroskopies in 'n stoelgangmonster opgespoor word, maar die siekte word meestal gediagnoseer deur middel van 'n stoelgangkultuur wat in die laboratorium gekweek word. |
by Mark Witton Bichon Frise Dog ebook Review - legit or scam ? ???????????????? 0.04 each Now sold! Under Vendor With Wonderful Conversieprijs. Effortlessly market. Total Internet marketers Assistance. We all Employ monitoring messages lovely newbies which means that although … Continue reading → |
Dit was opwindende jare daai paar jare voor ons koshuis toe is, maar sjoe, dit vat maar aan 'n mens, aan jou gesin se organisasie en hoe dinge werk. Veral met tienerseuns wat maar altyd hier en daar 'n kans probeer vat. |
Lapā jau: 218 dienas Manīts pirms: 3 mēnešiem Mājaslapa: Karma: 5 Komentēja 12 reizes (vidēji 0.06 dienā) Izveidotās tēmas: Ieraksti miniblogos: 8 Vērtējis citu komentārus: 0x (0) Runescape niks: dragoman22 |
4. Om 'n span regsgeleerdes saam te stel wat die proses van eksterne selfbeskikking vir Afrikaners kan inisieer, bestuur en monitor. |
Die feit dat ek nie self geboorte geskenk het aan my meisiekind nie, beteken maar net dat my liggaam nie die fisiese wonde van swangerskap gehad het wat moes heel nie. Ek het 'n moeder geword die oomblik toe ek haar vir die eerste keer in my arms geneem het. Van daardie oomblik was ek, net soos enige ander Mamma, gelaat met 'n emosionele wond vir die res van my lewe, wat so rou is dat ek vir altyd kwesbaar sal wees. |
Halo almal,jine dis amper alweer kersfees lol,time really went quick anyway i hope that ya'll have a wonderfull weekend.enjoy it.mwah mwah mwah! by Carami Sass 1 week ago |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.